SARIE KOS

Sê cheese!

MAASKAAS

Die tekstuur is romerig maar klonterig, dis sag op die tong en effens surerig. Omdat dit hoog in proteïen maar laag in kilojoules is, is dit gewild by mense wat hul gewig dophou. Sy het tydens die inperking haar liefde vir maaskaas herontdek, vertel kosskrywer Errieda du Toit. “Ek het die afgelope ses maande dertien kilogram afgeskud . . . volroom-maaskaas was en is steeds my groot daaglikse bederf.”

Verskeie studies het bevind hoëproteïenkosse kan jou meer versadig laat voel en help om oor die algemeen minder te eet, volgens healthline.com. Maaskaas is inderdaad net so vullend soos ’n omelet met ’n soortgelyke voedingsamestelling, het ’n Amerikaanse studie met 30 volwassenes bevind.

Dis ook ’n goeie keuse vir die gawe goggas in jou ingewande, nes ander gefermenteerde kosse, volgens time.com. Kyk egter op die etiket vir dié met lewende, aktiewe kulture. Eet op roosterbrood, meng in smoothies, voeg by roereier, of gebruik as basis vir doopsouse.

ROOMKAAS

Die naam beskryf nie net die tekstuur nie, maar verwys ook na een van die twee hoofbestanddele: room

(die ander een is koeimelk). Errieda besing dit op soos net sy kan: “Hap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related