Kuier

VRA DR. PATRICIA

Rustelose bene

Vraag

HELP ASSEBLIEF

Ek is 50 jaar oud en het ’n kriewelrigheid in my voete wat my slapelose nagte gee. Ek wikkel dit heelnag. Dit gebeur net snags as ek slaap. WIKKEL-WIKKEL

Antwoord

BESTE WIKKEL-WIKKEL

Rustelose bene-sindroom (RBS) is ’n behandelbare toestand wat ’n onbeheerbare drang gee om die bene te beweeg. Dit kan op enige ouderdom ontwikkel (selfs kinders), maar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related