Kuier

WERK WYS MET GELD

Met meer as 600 000 mense wat hul werk as gevolg van die Covid-19-pandemie verloor het, lyk die nuwe jaar duister. En kenners sê Suid-Afrikaners is glad nie voorbereid op geldkrisisse nie.

Hannah Myburgh, finansiële beplanner by Crue Invest, sê Suid-Afrikaners is oor die algemeen in skuld gedompel met baie min mense wat dit kan bekostig om af te tree.“Dit beteken toe die pandemiegeldkrisis ons tref, het bitter min mense toegang tot noodfondse gehad,”sê sy.

Volgens Old Mutual Savings and Investment Monitor se navorsing in 2020, het 40% mense genoeg geld om ’n maand of minder mee uit te kom. Dit wys dat meer en meer mense van pay day tot pay day leef. En slegs 17% mense sal vir drie maande kan oorleef as hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related Books & Audiobooks