Landbouweekblad

IN ’N BLIK

WOESTYNDAM. Die goeie reën wat oor Nuwejaar wyd oor Suider-Afrika geval het, het selfs deledat daar elders in die suide van Namibië ook oorstromings vanweë die reën was — van die grootste sedert die 1990’s. Die Nautedam, die land se derde grootste opgaardam, naby Keetmanshoop, was in ’n stadium bykans 118% vol, waarna twee sluise oopgemaak is. Volgens die weerdiens was die meeste riviere in die suide van die land in vloed vanweë swaar reën in die Oranje-Visrivier-opvangsgebied, en het die goeie reënval Namibië se drie grootste damme ’n goeie hupstoot gegee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo