Landbouweekblad

KLEINHANDELAARS WEN MEESTE MET HOËR KOSPRYSE

DIE Mededingingskommissie, wat sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie voedselpryse fyn monitor vir aanduidings van prysmanipulering, lug in sy jongste verslag oor die effek van die pandemie op voedselpryse sy kommer oor die optrede van kleinhandelaars.

Die kommissie is ook bekommerd omdat die verskil tussen winkelrak- en groothandel- of produsentepryse in verskeie gevalle tydens die aanvanklike streng inperking vergroot het, en vir sekere produkte nog nie weer verklein het nie.

Noodsaaklike voedselprodukte verteenwoordig sowat 30% van lae-inkomstehuishoudings se uitgawes. Dit is dié huishoudings wat, rakende werkverliese en ’n gebrek aan ’n veiligheidsnet van persoonlike spaargeld, volgens die kommissie die swaarste deur die ekonomiese krisis getref is.

MELKMARGE STYG

In die verslag wat in Desember uitgereik is, kyk die kommissie onder meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo