LAND BANK SE PROBLEME VEREIS GROOT KOPSKUIWE
Jan 15, 2021
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO: OLD
MUTUAL WEALTH TRUST COMPANY
DIE Land Bank se probleme gaan waarskynlik nie vinnig opgelos word nie.
Die bank se swak finansiële posisie is die gevolg van ’n lang tydperk van klaarblyklike swak bestuur, veral risikobestuur, swak oorsig deur die staat as sy aandeelhouer en die nasionale tesourie, en ’n onvolhoubare finansieringsmodel, sê mnr.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days