Landbouweekblad

Ernstige vrae oor voortbestaan van Land Bank

Die Land Bank het om middernag op 31 Desember 2020 ’n verkorte weergawe van sy finansiële state vir die boekjaar tot einde Maart 2020 bekend gemaak. Die volledige resultate sal eers later vanjaar bekend gemaak word.

Die opgesomde finansiële resultate toon dat die Land Bank volgens die ouditeurgeneraal nie kon bewys dat dit ’n lopende saak is nie. Gevolglik kon die state nie afgeteken word nie. (Dit was in Maart 2020.) In die vorige boekjaar het die Land Bank ’n verlies van sowat R2,8 miljard gely.

In dié rubriek is daar nou al die afgelope twee jaar daarop gewys dat die Land Bank se finansiële posisie baie verswak het. Hy het nie genoeg kapitaal en reserwes om sy voorsienings vir slegte skuld te dek nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli