Landbouweekblad

Beweeg weg van simplistiese wisselweiding

Vir die volhoubare bestuur van veld – die veeboer se bekostigbaarste aanslag teen die kosteknyptang – moet ’n weidingstelsel gekies word wat bestaan uit seisoensbeweiding, wisseling van kampe volgens ’n ongereelde patroon, opeenvolgende beweiding van kampe in die winter en rustydperke.

Prof. Kevin Kirkman, hoogleraar en weidingkundige aan die Universiteit van Kwa-Zulu-Natal, het tydens die virtuele LRF-Veeskool gepraat oor wisselweistelsels wat geskik is vir die omgewing.

Veld verskaf laekosteweiding aan die lewendehawebedryf, asook biodiversiteit, grondbeskerming en watervoorsiening in die hidrologiese siklus. Volhoubare bestuur van hierdie belangrike hulpmiddel is noodsaaklik in belang van die lewendehawebedryf en gemeenskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo