Landbouweekblad

Laat leef – en stroop die voordele

As deurwinterde bewaringsboere en dekgewasvoorlopers is mnr. Egon Zunckel en sy seuns heeltyd toegespits op die beskerming van die natuur en omgewingsvriendelike siekte- en insekbekamping. Dekgewasse speel ’n prominente rol deurdat dit nie net weiding vir hul vee verskaf nie, maar ook die grond verbeter.

Die Zunckel-boerdery het die afgelope seisoen DuPont Pioneer se Weeg-en-Wen- én Graan SA se Grow for Gold-opbrengskompetisie vir droëlandmielies in KwaZulu-Natal gewen, en was tweede in die afdeling vir droëland-sojabone in die provinsie. Die weninskrywing met mielies was met ’n standaardkultivar van Pioneer, P1197, wat ’n opbrengs van 13,802 t/ha behaal het. In die sojaboonkompetisie het hulle met ’n blok van die Pioneer-kultivar P61T38, ’n Roundup Ready-kultivar, deelgeneem wat danksy ’n goeie opbrengs van 4,735 t/ha aan hulle die tweede plek in albei kompetisies besorg het.

Egon (58) het in die vroeë 1980’s op die plaas Rustenburg by Bergville in KwaZulu-Natal begin boer. Hy is ná skool eers weer-mag toe en het die plaas toe reeds gekoop en uitverhuur totdat hy in 1984 self begin boer het. Deur die jare het hy die boerdery baie uitgebrei.

Sy seuns, Tyson

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo