Landbouweekblad

Vyftig oeste later, en ophou is min

Die dae dat boere net ná 60 aftree en op die strandhuis se stoep gaan sit, is op vele plase lankal verby.

Deesdae moet hulle aanhou boer, of geniet hulle dit só om te boer dat hulle aanhou so-lank hul krag en gesondheid hou.

Mnr. Giepie Basson van die plaas Onder-Klipgat by Moorreesburg het in 2020 vir die vyftigste keer koring gestroop, en sê dis nog altyd lekker.

In die 50 jaar het stropertegnologie en die operateur se gerief baie verander. Basson moes onder meer selfone en satelliettegnologie bemeester, maar reken die koms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo