Landbouweekblad

Druiweproewe vir die volgende geslag

Nie lank gelede nie het mnr. Eben Sadie, wynmaker van die Swartland, in Landbouw e e k b l a d gewaarsku dat wynboere nuut moet begin dink oor kultivars. Hulle moet eerder plant wat in hul streke aard en aangepas is by die klimaat en beskikbaarheid van water. In dieselfde asem het hy boere aangemoedig om proewe op hul plase te doen.

“Dit is presies wat ons probeer regkry met die Gen-Z-wingerdprojek,” sê mnr. Francois Viljoen, veteraan-wingerdboukundige wat dié projek vir Vinpro bestuur.

Om die regte keuse te maak wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo