VRA VIR FAFFA
Jan 15, 2021
3 minutes
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
![landbouza210121_article_055_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/4myln9b1og8dj36z/images/fileE0FL2ZK1.jpg)
![landbouza210121_article_055_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4myln9b1og8dj36z/images/fileMF49JM09.jpg)
KURPERS IN SEMENTDAMME
Ons boer in die Suid-Vrystaat met wolskape en gevolglik is daar baie sementdamme om die diere van water te voorsien, maar die watergras, alge en plante is ’n groot probleem. Ek het gehoor mense gebruik kurpers om hul damme skoon te hou. Ek het die volgende vrae:
■ Kurpers is warmwatervisse is en dit raak hier baie koud. Sal die visse hier oorleef?
■ Is daar ’n goedkoop
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days