Landbouweekblad

Kaapse berglyster geëer as geveerde van die jaar

Die Kaapse berglyster (Chaetops frenatus) se verspreiding is gewoonlik beperk tot gebiede hoog bo seevlak met ’n laer gemiddelde jaarlikse temperatuur. Die voëls het ’n baie lae fisiologiese verdraagsaamheid vir hoë hitte. In warmer toestande soek hulle minder na kos en eerder skuiling op koeler plekke. Dit beïnvloed individuele fiksheid en gevolglik broeisukses. Hul getalle neem dus af in gebiede waar dit warmer word.

BirdLife Suid-Afrika het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo