Landbouweekblad

PLAASVERKOPE

MARKNEIGINGS

PRYSE BY HARRISMITH EN WEPENER STYG SKERP

In die opsomming van grondtransaksies in die Vrystaat vir grond groter as 10 ha vanaf Desember 2019 tot November 2020 is dit duidelik dat ’n dalende prysneiging in 60% van die distrikte voorgekom het.

Veral by Fauresmith (-12,1%), Zastron (-10,1%) en Parys (-9,3%) het pryse aansienlik gedaal.

By Harrismith het pryse met 21,8% gestyg en by Wepener met 23%.

In dié tyd is 587 ooreenkomste (vergeleke met 609 die vorige jaar) in 41 distrikte gesluit. In die proses is 243 785 ha teen R3,223 miljard verhandel. Ten opsigte van transaksies vir verskillende plaasgroottes, is die neiging soos volg (met die vorige jaar se syfer tussen hakies): 50 ha, 10% (8%); 50-150 ha, 15% (15%),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo