TV Plus Afrikaans

Tweede kans

Swartwater

Seisoen 3 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30

Annalien Steyn (Dorette Potgieter, Tina-Marie de Wet in die drama-reeks Die Kasteel, 2018 en 2020) het in die eerste twee seisoene van Swartwater (2014 en 2018) ’n taai klap van die lewe gekry, vertel Dorette. “Sy was al dikwels die slagoffer.

Haar eksman, (Dirk Stoltz, van 2019 DeWet Bas-son in 7de Laan, 2000-nou, lees meer op bl. 21) het haar eers mishandel, toe is sy(Louw Venter, sedert 2020 Lukas in Suidooster, 2015-nou, sien ble. 22 en 23) en toe raak sy swanger. Alles het te veel geraak en sy is in ’n psigiatrie-kliniek opgeneem, net om daar verkrag te word,” verduidelik Dorette.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related