TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer wat steeds vol hoop is vir die nuwe jaar.

Ek kyk nou: Die realiteitsprogram Richard Ayoade: Gadget Man (2012-2015), seisoen 3 (van 4) op YouTube.

My mening oor die reeks: Richard (Moss in die sitkom The IT Crowd, 2006-2013) se driftige, asosiale geaardheid, sy woordspel en droë humor maak hom die perfekte aanbieder van ’n program oor al die vreemde toestelle wat jy kan gebruik om alles te doen wat hy haat, soos om plekke te besoek, mense te ontmoet, en enigiets te doen wat sy vleispak se sappe sal laat uitlek. Gadget Man is nie bang om die nutteloosheid van die produkte op te blaas nie, soos die gemotoriseerde sneeuplank wat jou teen ’n helling op moet kan laat beweeg, maar wat waarskynlik nie ’n klein hondjie sou kon aandryf nie.

Richard se blatante geknoei wanneer “die ondergeskikte Richard”, sy gas Richard E. Grant (sir Roger

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related