TV Plus Afrikaans

Verraad en wraak

Lioness

Seisoen 1 Donderdae M-Net (*101) 20:30 (begin 28 Januarie)

Ligloop vir ’n versmade vrou. Veral as jy aan bedrog skuldig laat lyk is, alles verloor het en onskuldig in die tronk opgesluit is. Dís die grondslag van Lioness, die nuwe dramareeks wat op Donderdag 28 Januarie om 20:30 op M-Net (*101) begin. “Samantha, of Sam soos sy genoem word, is op ’n sending om haar naam te suiwer van die misdade waarvoor sy gevonnis is, en sy gaan geen steen onaangeroer laat om uit te vind wat gebeur het en haar lewe terug te eis nie,” verduidelik die bekende aktrise Shannon Esra, wat kykers ken as die kragtige, meedoënlose prokureur Sandra Stein in die Mzansi Magic-sepies The Queen (2016-nou, lees meer op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related