Geldkrisis
Jan 22, 2021
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
Broke
Seisoen 1 Saterdae M-Net (*101) 18:30 (begin 30 Januarie)
Die laaste keer wat Pauley Perrette op ons skerms was, het sy die forensiese wetenskaplike Abby Sciuto in NCIS (2003-nou, sy het die reeks in 2018 verlaat na wat verneem word gewelddadige konfrontasie met die hoofster , Gibbs in die program) gespeel. Die aktrise is minder donker en somber in haar nuwe sitkom Broke (2020), maar sy’s steeds nie ’n mense-mens nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days