Moenie mis nie
Jan 22, 2021
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
Woensdag
SAVING OUR MARRIAGE
Seisoen 2 SABC3 (*193) 19:30 Episode 4 (realiteit) 27 Januarie
Die twee verhoudingskenners open die werklose Asanda se oë in ’n gesprek waaruit hy hom nie maklik kan lospraat nie – en hy probeer hard. Hulle moet hom nie net sy dwalings laat insien nie, maar ook laat verstaan waarom sy vrou, Mahlodi, hom vir die program ingeskryf het.
![tvplusafri210128_article_004_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8mvqd04atc8dviir/images/fileF62SGFWK.jpg)
HARDCORE PAWN
Seisoen 4 CBS Reality (*132) 21:10 & 21:35 Episode 4 & 5 (realiteit) 3 Februarie
Die ervare pandjiesman Les Gold het in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days