TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

VERLEDE KEER

Ferhat het raad gevra oor ’n egskeiding van Asli, Cünyet wou aan Namik bewys hy is eerlik en hy weet nie wie sy potensiële moordenaar is nie, en Gülsüm het ’n impulsiewe huweliksaansoek verwerp.

27 – 29 JANUARIE

Asli en Ferhat word ná ’n botsing uit die wrak van hul motor gehaal deur twee voetgangers wat nie weet wie die paartjie is nie, en Idil gee voor sy het ’n miskraam om te keer dat Namik haar vermoor nadat sy ’n aborsie gehad het. Gülsüm het Yigit se seën nodig voordat sy met ’n plan voortgaan, Asli is byderhand om Gülsüm se baba veilig te verlos, en Namik is woedend oor ’n probleem.

1 – 5 FEBRUARIE

Ferhat en Asli het ’n blaaskans nodig terwyl hulle herstel, Namik gee Cünyet opdrag om Asli en Ferhat te vermoor, en Gülsüm trou. Yeter word veiligheid aangebied deur iemand wat haar wil beskerm, ’n meeluistertoestel word in die geheim in Namik se kantoor geplant, en Cünyet beraam sy ontvoeringsplan, onbewus iemand luister af. Ferhat weet nie wat om van Gülsüm se nuwe huwelik te dink nie, Yigit vra Ferhat se hulp, en Gülsüm raak gespanne wanneer sy die identiteit van haar baba se pa probeer verberg. Cem word geskiet nadat hy Cünyet vind, Yigit kry wat sy die graagste wil hê, en Namik is nie in die luim vir sy trawante se stories nie.

8 – 9 FEBRUARIE

Asli treur oor die verlies van haar geliefde broer Cem, ’n ontstellende geheim word geopenbaar, en drie mense soek na dieselfde vermiste sak geld. Yeter word vir poging tot moord gearresteer en is later gereed om te onthul wie Ferhat se biologiese pa is.

SPELERS (en stemakteurs): Asli Cinar Aslan Birce Akalay (Liandé Valentyn) •Cem Cinar Ugur Aslan (Roberto Kyle) •Cüneyt Kocak Cahit Gök (Allister Sebastian) •Ebru Özgül Sagdiç •Ferhat Aslan Ibrahim Çelikkol (Riaan Ellis) •Gülsüm Aslan Sinem Ünsal (Maria Valente) •Handan Adakli Kadriye Kenter (Marion Holm) •Idil Yaman Ece Dizdar (Roeline Daneel) •Namik Emirhan Muhammet Uzuner (Geon Nel) •Sahin Turgay Kantürk •Sinan Kivanç Kasabali •Yeter Aslan Arzu Gamze Kilinc (Taryn Hess) •Yigit Aslan Deniz Celiloglu (Keeno-Lee Hector)

VERLEDE KEER

Brady het Paul se inligting gebruik om Eve in ’n leuen te betrap, Ciara het vermoed Tripp het gevoelens vir Claire, en Kate en Eve het baklei oor Gabi se geselskap.

27 – 29 JANUARIE

Hope kry goeie nuus, Abby vind iets ongewoons terwyl sy ’n Oujaarsaandpartytjie beplan, en Ciara praat oor haar ware gevoelens. Belle en Shawn verlaat die dorp, Ciara word dronk en veroorsaak ’n bohaai op die Oujaarsaandpartytjie, en ongenooide gaste daag op. Marlena is verras wanneer Will haar vertel hy het Paul gesoen, en Vivian kry slegte nuus.

1 – 5 FEBRUARIE

Vivian en Kate sit vas, Chad en Abby kry slegte nuus, en Will sê Sonny af. Chloe bevraagteken Brady se gevoelens vir Eve, Ciara doen ’n bekentenis, en Chad beskuldig iemand van sabotasie. Abe en Theo word oor Theo se mediese situasie ingelig, Rafe besef Ciara weet van Sami, en Andre erken sy gevoelens vir Kate.

8 – 9 FEBRUARIE

Lani se fout spook by haar, Gabi het ’n slegte dag by die werk, Brady vertel Victor van sy planne met Eve, en JJ bedank uit die polisie.

SPELERS: Marci Miller •James Reynolds •Judi Evans •Thaao Penghlis •Morgan Fairchild •Leann Hunley •Meredith Scott Lynn •Harper & Sydnee Udell •Austin Peck •Tamara Braun •Kirsten Storms •Robert Scott Wilson •Judi Evans •Eric Martsolf •Peggy McCay •Christie Clark •Billy Flynn •Dot-Marie Jones •Nadia Bjorlin •Vivian Jovanni •Olivia Rose Keegan •Lauren Leatherer •Jordi Vilasuso •Gregg Marx •Vincent Irizarry •Charles Shaughnessy •A. Martinez •Lamon Archey •Greg Vaughan •Larson Kassie DePaiva •Camila Banus •Oakley & Taytum Fisher •Kristian Alfonso •Paige Searcy •Melissa Reeves •Casey Moss •James Lastovic •Drake Hogestyn •Susan Seaforth Hayes •Wally Kurth •Lauren Koslow •Mary Beth Evans •Sal Stowers •Aaron D. Spears •Bryan Dattilo •Suzanne Rogers •Deidre Hall •Arianne Zucker Nichols •Christopher Sean •John-Paul Lavoisier •Galen Gering •Josh Taylor •Alison Sweeney •Brandon Beemer •Tionne (T-Boz) Watkins •Freddie Smith •Joseph Mascolo •Shelley Hennig •Stephen •Eileen Davidson •Kyler Pettis •Elowen & Willow S. •Lucas Adams •Vanessa A. Williams •John Aniston •Louise Sorel •Chandler Massey •Scott Shilstone

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related