TV Plus Afrikaans

Nuwe prioriteite

Daar was ’n tyd toe Blitz (Werner Coetser) net aan homself gedink het en baie selfgesentreerd was, vertel Werner. Maar sedert sy jeugliefde Lienkie (Mandi du Plooy-Baard) en sy biologiese kind, Johan (Dirk Jacobs), verlede jaar weer deel van sylewe geword het, het sy lewe soos handomkeer verander. “Lienkie en Johan kom nou eerste in sy lewe,” vertel hy. “Hy het besef die lewe draai nie net om hom nie, maar om die mense wat hy liefhet.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related