Die swart mark
Jan 22, 2021
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri210128_article_025_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1w29vni11c8dvija/images/fileSZ6T7P0D.jpg)
Die grapjas en akteur Schalk Bezuidenhout het kykers vroeër in Januarie verras met sy verskyning in Binnelanders (2005-nou) as die interessante patoloog Petrus Botha. Maar nou lyk dit asof sy storielyn ’n bose wending neem en Petrus op een of ander manier verbind is aan die swart mark waar ortopediese prostese op ’n onwettige manier vir ’n appel en ’n ei verkoop word. (Paul Lückhoff) is die een wat eerste snuf in die neus kry oor Petrus
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days