Huisgenoot

DIE LYDING VAN ’N MOORDENAAR

MET die eerste oogopslag is die misdaad wat sy gepleeg het ’n berekende daad wat so grusaam en wreed was dat ’n mens nie kan glo enigiema enigiemand sal dit aan iemand anders doen nie.

In 2004 het die Amerikaner Lisa Montgomery (toe 36) gery van haar huis in Kansas na Skidmore in Missouri onder die voorwendsel dat sy ’n hondjie by Bobbie Jo Stinnett wou koop. Lisa het Bobbie Jo aanlyn bevriend vanweë hul gemeenskaplike liefde vir die soort honde wat albei gehad het.

Bobbie Jo was toe agt maande swanger met haar eerste kind.

Sonder om onraad te vermoed het Bobbie Jo vir Lisa in haar huis ingelaat en verwelkom. Maar Lisa het haar oorweldig, met ’n tou verwurg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related