Huisgenoot

JOUNE, MYNE EN SEINE

DIE reaksie was blitsvinnig, woedend en byna histeries: WhatsApp maak inbreuk op ons privaatheid; hul le spioeneer op ons en lees ons boodskappe! Facebook wil ons gebruik om advertensies te verkoop en ons kontakte se besonderhede te deel!

Baie mense het so heftig op WhatsApp se nuwe beleidsveranderings gereageer dat die maatskappy besluit het om ’n bietjie te wag voor hulle dit implementeer – die veranderings wat op 8 Februarie in werking sou tree, is nou tot middel Mei uitgestel.

Hulle gaan niks aan hul beleid verander nie, sê WhatsApp, maar laat ’n bietjie meer tyd toe sodat mense wat die diens gebruik die veranderings beter kan verstaan.

Dis ’n verrassende skuif vir WhatsApp se houermaatskappy, Facebook, want Mark Zuckerberg se tegnoreus steur hom gewoonlik nie veel aan kritiek op veranderings aan sy platforms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related