Finweek - Afrikaans

Gaan die politieke toneel verander?

die ANC se bewind van 26 jaar word nou bedreig, maar die gevaar kom nie van sy politieke vyande af nie.

Die bedreiging is die gevolg van snelle verstedeliking en dié gedugte mededinger het reeds ’n sterk boodskap aan die regerende party gestuurtoe hy tydens 2016 se munisipale verkiesings die beheer oor drie metropole verloor het.

Oral in Suid-Afrika verlaat duisende arm, werklose mense hul dorpe om groener weivelde in die groot stede te soek. Hierdie migrante verlaat hul dorpe as sterk ondersteuners van die ANC, net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes