Finweek - Afrikaans

IMPAK VAN DIE BESTE UITVO ERINGSREËL OP BELEGGERS

vir langer as 100 jaar was die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) die enigste beurs in Suid-Afrika, behalwe vir enkele mededingers oor die jare heen wat óf ondergegaan het (die Union Exchange in 1951) of deur die JSE oorgeneem is (die SA Termynbeurs in 2001). Só is die JSE se de facto-monopolie op sowel primêre as sekondêre kapitaalmarkte oor’n verskeidenheid van sekuriteite heen – van aandele tot afgeleide instrumente en skuldmarkte – verseker.

Makelaars was daarom hoofsaaklik op die JSE aangewese om vir kliënte die beste moontlike resultate te behaal wanneer hulle namens hul kliënte sekuriteite verhandel het. Sedertdien is die JSE se monopolie egter uitgedaag en in onlangse tye weereens ontwrig, met die koms van nuwe mededingende beurse soos A2X Markets, 4AX, ZARX en die Equity Express Securities Exchange.

Dié groter getal beurse in die plaaslike mark wat dieselfde gemagtigde gebruikers betrek, het die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related