Simon se wenke
![f0020-01](https://article-imgs.scribdassets.com/80zfjsrlkw8dxvz8/images/fileRWENKEKW.jpg)
![f0020-02](https://article-imgs.scribdassets.com/80zfjsrlkw8dxvz8/images/fileIAPP383K.jpg)
ALTRON
Is Netstar die volgende?
Altron is ’n interessante aanbod met goeie potensiaal om waarde te ontsluit. Die Bytes UK-transaksie het aandeelhouers goed beloon, en Netstar kan dalkvolgende ontknoop en noteer. Die Netstar-onderneming is omtrent net so groot en winsgewend as MixTelematics, terwyl Cartrack ongeveer 50% groter is. Altron se markkapitalisasie is ongeveer R4,4 miljard, MixTelematics sowat R4,8 miljard, en Cartrack (ná diedenoteringsaankondiging) net meeras R15 miljard. Dit is dus heel moontlik dat Netstar wat op sy eie genoteer is, so groot soos die hele Altron sal wees, en ons kan in die volgende paar maande moontlik nuus hieroor verwag.
METROFILE
Die gerugte is waar
Die aanvanklike denoteringsaanbod vir Metrofile* was in Desember2019 teen 330c per aandeel, maar die pandemie het daartoe gelei dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days