’n Knap koepee van alle kante
Jan 22, 2021
3 minutes
Deur Glenda Williams
![f0042-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4r71fetq0w8dxw0t/images/fileOM1ACJHT.jpg)
die tonge is omtrent los oor “Die 4” se reusagtige niervormige sierrooster – en nie al die opmerkings is komplimentêr nie. Voor ek dus met my indrukke van die koepee inBMWse4-reeksbegin, moet ons dalk net eers iets uit die weg ruim. En ja, dit gaan oor daai enorme neus.
Kyk, ek weet nie eintlik waaroor die groot bohaai gaan nie. Eintlik dink ek dié sterk snoet pas goed by die motor se persoonlikheid – dit maak’n andersins elegant ontwerpte koepee so ’n bietjie hardegat ook. Ek was al klaar heel positief toe ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days