SAHPRA se optrede laat wenkbroue lig
Jan 22, 2021
4 minutes
DIE regering se reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte (SAHPRA) se onwilligheid om die bruikbaarheid van die “wondermiddel” ivermektien teen die Covid-19-virus te probeer vasstel, laat baie wenkbroue lig.
Terwyl daar al tientalle studies wêreldwyd oor die middel was, sowel as meta-ontledings van die onderskeie studies, laat dit die reguleerder op die oog af koud. Die reguleerder was in Desember nog vasbeslote om dit vir menslike gebruik te verbied – ongeag die feit dat dit in ander dele van die wêreld deur mense gebruik word.
Daar is bloot gesê daar is nie voldoende bewyse deur kliniese toetse wat bevestig dat dit veilig en doeltreffend is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days