Die Tuinier Tydskrif

BEHAAL plantsukses

As jy plantsukses behaal het, het jy waarskynlik nou al ʼn mooi tuin wat jou gelukkig en tevrede maak sonder dat dit te veel meer van jou vra. Indien nie, skep moed omdat plantsukses afhang van maklike woorde soos “klimaat”, “beplanning”, “plek”, “voorbereiding” en “sorg”.

1 Klimaatsake

Een van die hoofredes waarom sommige plante die tuinier soms teleurstel (selfs al word hulle eindeloos gepamperlang), is dat hulle nie by moeilike klimaatstoestande kan aanpas nie. Hoewel kunsmatige mikroklimate in enige tuin geskep kan word om een besondere moet-he-plant te plesier, is dit onsinnig om dit vir die hele tuin te doen.

As jy in ʼn gebied tuinmaak wat geneig is om in die winter strawwe ryp en koue wind te kry, oorweeg die volgende keuses:

• raak rustend in die winter, verloor al hul blare en verhard die selle in stamme en takke om te oorleef. Inheemse bome soos (riviervaderlandswilg) en (gewone drolpeer) is goeie voorbeelde en is nie vervelig nie omdat hulle of herfsblare of lentebloeisels gee. Hierdie is ook goeie keuses vir kustuine in beide somer- en winterreenval klimate.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is