Huisgenoot

HIER’S HULP Nee drankie!

TALLE van ons klim vroeg in die nuwe jaar uit vrye wil op die waterkar – in so ’n mate dat die idee van “Droë Januarie” alombekend is. Die begin van ’n nuwe jaar word immers beskou as die ideale tyd om ons liggaam ’n blaaskans te gee ná die oordaad van die feestyd en om die jaar met ’n skoon lei te begin.

Maar toe pres. Cyril Ramaphosa in Desember ’n verbod op alkoholverkope onder die aangepaste vlak 3-inperking aankondig en dié verbod in Januarie tot 15 Februarie verleng word, is baie mense gedwing om alkohol te laat vaar.

Intussen het die drankvoorraad tuis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related