Huisgenoot

MY LETSELS NÁ MISHANDELING

OUBOET wees is ’n belangrike taak, veral as jy drie boeties en ’n enkelma het. Jy voel asof jy moet sorg dat hulle veilig is. Altyd.

Tog het die middeljarige Shane* vyf jaar gelede landuit gevlug, onder meer omdat hy gevoel het hy kan nie sy verantwoordelikheid nakom nie. Nie eens teenoor homself nie.

Meer as 20 jaar nadat ’n kennis hom en ook al drie sy jonger broers in hul skooldae seksueel aangerand het, sny die emosionele letsels van die trauma nog diep.

“Seksuele misbruik neem die gevoel weg dat jy die leier van die trop is. Jy wil net in ’n kokon wees,” sê Shane in ’n Zoom-onderhoud uit die buiteland.

Hy is die oudste seun van die Kaapse ma van haar 10 jaar lange stryd vertel het om geregtigheid vir haar vier seuns te laat geskied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related