Weg!

Woude vol stories

Knysna lê tussen woud en water. Tog besoek toeriste dikwels net die waterfront en die bekende Knysnakoppe. Ek en my man, Robert, het egter jare gelede reeds die stilte van die woud ontdek en keer gereeld terug.

Dié woud is vol geskiedenis, soos vertel deur Dalene Matthee inKringe in die Bos, Moerbeibos en Fiela se Kind, oor olifante wat tot uitwissing gejag is en die houtkappers se sukkelbestaan. Maar daar is ook stories van hoop – toe goud ontdek is, die bewaring van die woud, en die beloftes van ’n beter toekoms.

Vandag lê tekens van dié verlede steeds weggesteek in die bos. Ja, oor honderde jare heen het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related