Landbouweekblad

De Rust se kostuin voed liggaam en gees

Spensplaas, die kostuin wat in die tyd van die strengste koronavirus-inperking gevestig is, is meer as ’n manier om gesonde kos te voorsien.

Die kostuin bring gemeenskappe nader aan mekaar, bou vriendskappe, inspireer mense om klein ondernemings te begin en leer mense van organiese groenteverbouing.

Die tuin en die mense wat daarby betrokke is, het boonop binne ’n paar maande en met min hulpbronne reggekry wat miljoene ran-de en ambisieuse voedselsekerheidsplanne elders sukkel om te bereik.

Me. Kath Eybers van die Numbi Valley-permakultuurplaas by De Rust sê Spensplaas oortref alles wat hulle in gedagte gehad het.

“Die groente groei makliker as wat ons gedink het, die grond is regtig goed en daar is nie plae nie. Ek kon my ook nie die verhoudinge indink wat hier ontwikkel het nie.”

Hulle behaal goeie opbrengste en die groente

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related