KALENDER
Feb 05, 2021
2 minutes
Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
BOEREDAE
4 MAART: Kuilvoerdag, Klipheuwel-plaas, Durbanville. Lesings, uitstallings en demonstrasies. E-pos: wc@mpo.co.za,0767741284.
Werksessie met Gabe Brown (’n Amerikaanse kenner van herlewingslandbou), aangebied deur die instituut vir volhoubare boerdery
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days