Avontuur Afrika

Van bokse tot ruimpteskepe-die velawa-evoluside

My pa het sy eerste veldwa in 1997 gekoop en volgens hom was dit nogal een propvol tegnologie en gerief, ten minste vir sy tyd. Hoe hy my ma – wat nogal hou van die fyner dinge in die lewe – oortuig het om vir twee weke die boendoes in te vaar met hierdie kontrêpsie weet ek tot vandag toe nie.

Eintlik was hierdie veldwa (of dan boswaentjie soos ons na hom verwys het) nie veel meer as ‘n Ventertjie gebaseer op die veldkombuise wat die weermag destyds gebruik het nie. Dit het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p