Avontuur Afrika

Reguite op di pylvak af

1. Wat is die verskil tussen herprogrammering en naverkope skyfies?

Dié moet eintlik drie onderwerpe wees. Inprop skyfies, abbarekenaars (piggybacks) en herprogrammering. Die kort antwoord is dat die Unichip ‘n rekenaar is wat op die rug van die voertuig se blikbrein en sensors werk. Die voertuig waarin die Unichip geïnstalleer is, word dan optimaal ingestel op ʼn dinamometer, terwyl uitlaatgasse, krag en temperatuur almal dopgehou word.

Die stelsel kan oorbrug óf verwyder word om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s