Avontuur Afrika

Goeters & geite

Laat daar lig wees

Die Desert Battery ligpak is ‘n draagbare, hoëuitset LED lig met ‘n herlaaibare loodsuurbattery, alles in ‘n duursame en kompakte drasak wat spesiaal ontwerp is om die inhoud te beskerm. Die ligpak sluit ‘n batterylaaier in. Onthou dat loodsuurbatterye gereeld herlaai moet word.

Spesifikasies sluit in:

• 105mm x 62mm hoë-uitset LED paneel met •12V 7 Amp-uur loodsuurbattery •220v batterylaaier met uitset van 13.8v – 1000mA •Sluit ‘n laaiprop vir ‘n sigaretaanstekersok in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko