Wat jy dalk nie van dié uittreeannuïteite weet nie
Feb 12, 2021
3 minutes
Deur Schalk Louw
![f0020-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4oxiv254sg8fk81n/images/fileE4XMHSZK.jpg)
et die wêreld wat daagliks verander en al die tegnologiese vooruitgang wat dit meebring, is die gesegde “jy is nooit te oud om iets nuuts te leer nie”, vandag seker meer relevant as ooit. Februarie is bekend as UA-seisoen – die maand waarin beleggers ekstra aandag aan hul uittreeannuïteite (UA’s) skenk, en meer onlangs, ook belastingvrye beleggings. Baie beleggers reken egter dat in hierdie afdeling daar niks nuuts te leer is nie, maar met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days