SLIM MET SENTE
Feb 12, 2021
5 minutes
DEUR MARTELI BREWIS
Geld kan klaarblyklik nie geluk koop nie, maar baie van ons sou op die oomblik glad nie omgee om daardie teorie op die proef te stel nie! Met die verwoestende impak wat die Covid-19-pandemie op talle Suid-Afrikaners se lewens het, raap en skraap baie burgers om kop bo water te hou.
Maar dit lyk asof vroue, wat die ruggraat van hul huishoudings is, veral deurloop op grond van die finansiële skoene wat hulle moet dra. Soos amper alles in die lewe, hang jou verhouding met geld af van jou persoonlikheid en tydens die pandemie neem die meeste mense finansiële besluite op grond hiervan.
Die finansiële druk eis beslis sy tol op Suid-Afrikaners en in ’n peiling van Debt-Safe in Mei 2020 waaraan 1
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days