Stewige dividende vir mynbeleggers
Feb 12, 2021
3 minutes
Deur David McKay
die finansiële resultate van die mynmaatskappye Glencore, Anglo American en BHP in Februarie , asook die JSE se edelmetaalmaatskappye Sibanye- Stillwater, Impala Platinum (Implats), en Gold Fields sal tot groot geesdrif onder beleggers lei.
“ ’n Goeie, stewige dividend wat in die nabye termyn betaal word, kan ’n effense buffer bied teen ’n daling in die prys van kommoditeite as ons ’n regstelling ná die onlangse herstel ervaar,” het RMB Morgan Stanley in Januarie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days