Finweek - Afrikaans

Sakewaardasies is deels wetenskap en deels kuns

die ekonomiese moeras waarin talle maatskappye hulle bevind, benadruk die noodsaaklikheid van ’n geloofwaardige taksering wat ’n sakeonderneming se werklike waarde weerspieël.

’n Waardasie wat op datum is, is van wesenlike belang wanneer die eienaar of bestuur ’n onderneming wil verkoop, maar dis ewe belangrik vir regulatoriese voldoening, goeie bestuurstoesig, leningsaansoeke of die hernuwing van versekeringspolisse.

Johann de Lange, waardasiekundige en medestigter, sê sonder voldoende kennis van die metodologie en onderliggende aannames wat nodig is om by ’n geloofwaardige taksering uit te kom, is dit eintlik riskant om ’n interne waardasie te probeer doen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related