Hoe ’n bedryf kan leer om die beste te wees
Feb 12, 2021
2 minutes
Deur Anne Cabot-Alletzhauser
tien jaar gelede het Edward Kieswetter my ’n geleentheid gegee wat ’n ommekeer in my werk in finansies sou meebring. Ek het altyd gesê hy het vir my die beste werk in die finansiëledienstebedryf gegee. Nou meen ek dis werk wat almal in ons bedryf in ’n stadium in ons loopbane moet ervaar
Edward is destyds pas by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gewerf, om uiteen te sit waar die bedryf misluk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days