Die handelaars van Venesië, kunsmatige intelligensie en inligting se toekoms
Feb 12, 2021
3 minutes
Deur Johan Fourie
![f0004-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9luhm21xfk8fk8am/images/filePJZJXZMI.jpg)
nligting is mag, dit weet ons. In die 1340’s het ’n groep sakemanne in die stad van Florence saamgespan om ’n posdiens te stig. Die diens het as Scarsella dei Mercanti Fiorentini bekend gestaan, en die doel daarvan was om gereelde briefwisseling tussen die ondernemings en hul agente in Barcelona, Parys, Keulen en Brugge oor te dra. Dit was ’n eenvoudige idee, maar die impak was ongekend: Dit het kommunikasie skielik betroubaarder gemaak sodat handelaars met gereelde tussenposes die pryse van goedere in verre markte kon bepaal. Ander innovasies het gevolg,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days