Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

DISTELL

Sterker ná die pandemie

istell is die een ontspanningsverwante aandeel wat selfs sterker uit die pandemie uitgekom het. Dis deels danksy sy grootte, en deels ’n nuwe bestuurspan wat op sy handelsmerke en skuldvermindering fokus. Sy handelsverklaring vir die ses maande tot einde Desember bevestig dit. Hy het in dié tydperk 41 verkoopsdae verloor weens die alkoholverbod, maar tog was plaaslike omset plat, met volumes net 1,4% laer. Die res van die vasteland en uitvoere het albei met 20% gestyg. Die skuldverhouding tot verdienste voor rente, belasting, depresiasie en amortisasie, het van 3,1 keer in Junie 2020 tot 1,2 keer aan die einde van Desember verbeter. Wesensverdienste per aandeel (WVPA) sal na verwagting tussen 8,6% en 13,6% hoër wees. Dit plaas Distell op ’n verwagte prys-verdienste-verhouding van sowat 17 keer, wat na billike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes