Finweek - Afrikaans

Laat vaar beleid en ideologieë wat nie werk nie

egewe Suid-Afrika se swak ekonomie is daar min twyfel dat die regering geen keuse het as om strukturele hervormings deur te voer en sy uitgawes te verminder nie. Die tyd vir praat is verby. Toe Suid-Korea in die laat 1990’s by die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) beland het, het sy leiers die situasie ontleed en besluit om ideologieë en beleid wat nie werk nie, te laat vaar. Net 25 jaar later is die land se ekonomie mededingend. SA is op ’n soortgelyke keerpunt. Hy moet homself bevry van sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related