BELOFTE VAN REËN IN DIE DORRE WESTE
Feb 12, 2021
2 minutes
– AMELIA GENIS
DIE dorre weste van die land kan van einde Februarie tot middel Maart reën kry.
Volgens mnr. Giel Hugo, ’n onafhanklike weervoorspeller, wys klimaatmodelle dat veranderinge in seetemperature en die posisie van die binnelandtrog kan veroorsaak dat reën eers oor Namibië en dan oor die Boesmanland en gebiede soos Van Wyksvlei, Williston en Carnarvon sal voorkom, voordat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days