Landbouweekblad

Reproduksiebestuur kan skaapboerdery maak of breek

KORTOM

■ ’n Ooikudde se produktiwiteit word gemeet aan die kg lammers wat per kg ooi gelewer word.

■ Die ooie se liggaamskondisie en besettingsyfer, en die lammers se oorlewingsyfer, groei en speengewig is van die faktore wat produktiwiteit bepaal.

■ Hoe swaarder die lammers is wanneer die boer hulle bemark, hoe beter is die ooiproduktiwiteit.

Daar is ’n gunstige korrelasie tussen die ekonomiese sukses van skaapboerdery en die reproduksiesukses van die ooikudde.

Daar is reeds in die eerste van hierdie reeks artikels aandag gegee aan hoe om die ideale kudde op te bou deur korrekte ooiseleksie toe te pas (“Ekstensiewe skaapboerdery: Die groter prentjie van ’n presisie-aanslag”, L BW , 4 Februarie 2021).

Hierdie artikel konsentreer op die kuddebestuursaksies wat die beste uitkomste vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related