Wat broei by SA Jagters?
Feb 12, 2021
4 minutes
![landbouza210218_article_012_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9scumg051c8fk8h9/images/file969VX9CW.jpg)
WAT gaan agter die skerms by die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging aan? Dit was Manie se eerste gewaarwording toe hy verneem hoe die skote die afgelope tyd tussen raadslede geklap het.
Carl Arnold, voorsitter (of president, soos hulle graag genoem wil word), en Danie de Villiers, ondervoorsitter, het kort ná mekaar uit hul poste be-dank. Hulle is op ’n raadsvergadering met onderskeidelik Basie Bergh, veeboer van Kroonstad, en André van Heerden, sake-man van Welkom, in ’n waarnemende hoedanigheid vervang tot die jaarkongres in November gehou word.
Manie se ore het nóg meer gespits toe hy van een van sy kollegas verneem die vereniging
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days