Landbouweekblad

Presisieboerdery met mielies vir top-oeste

LIGGING

Bothaville, Vrystaat

KORTOM

■ Dié boerdery meet en weeg voortdurend in sy mielie- en skaapvertakking in navolging van die beginsel ‘om te meet, is om te weet’.

■ Inligting is net nuttig as dit behoorlik ontleed en vir boerderybesluite gebruik word.

■ Dit speel veral ’n belangrike rol in groot besluite, soos die aankoop van duur, maar belangrike werktuie.

Daar is geen verskil tussen die Hoffmans van Bothaville se benadering tot mielie- en skaapboerdery as dit by presisieboerdery kom nie. Albei boerdery-afdelings word met militêre presisie en die beste tegnologie ter wille van die hoogste opbrengste, inkomste en wins per hektaar bestuur.

Daarom is die insameling van data oor elke deeltjie van die boerdery uiters belangrik, sodat dit deeglik ontleed kan word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo